Dis Saterdagaand – 23:10! Het vandag gou aanbieding oor “The future” gedoen. Nou ja, ek gaan nie veel se nie… Voel soos Benno op hierdie foto’s uit die argiewe… Op die tweede ene was hy nog besig op die rekenaar toe Klaasvakie kom. (By Lut hulle se huis)


This entry was posted on Saturday, July 12th, 2008 at 9:17 pm and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.