Sjoe, dit voel soos die ander dag toe al hierdie dinge gebeur het, en nou sien ek eers hoe lank laas die blog opdateer is…
Sal maar weer begin. Al is dit net vir die kinders ‘n dagboek van die gesin se avonture…
Was juis die afgelope naweek in Bethelehem by die CPS kongres, en die kinders het heerlik op die plaas gekuier. Benno was volstoom besig met die Red Alert video-speletjie, en Anienie het lekker gaan speel by tannie Lut se perdeliefhebbersparadys – “horses4joy”
Advertisement


